trawant [boodskap #130492] |
Wed, 25 March 2020 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trawant
Afbreking: tra•want
Selfstandige naamwoord: trawant
Meervoud: trawante
Betekenis:
• 'n Medepligtige of handlanger.
Gebruik:
• Trompie en sy trawant het die hele dag in die koppie gespeel.
Sinoniem:
• assistent
• handlanger
• medepligtige
• meeloper
• vasal
Vertaling:
Engels: henchman, partner in crime
Nederlands: trawant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|