verstoteling [boodskap #130485] |
Wed, 25 March 2020 12:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verstoteling
Afbreking: ver•sto•te•ling
Selfstandige naamwoord: verstoteling
Meervoud: verstotelinge
Betekenis:
• 'n Persoon wat verstoot of misken word.
Gebruik:
• Adriaan Hofmeyr het in 1937 as verstoteling en kinderloos in Bellville heengegaan, vir altyd as ’n verraaier gebrandmerk.
Vertaling:
Engels: outcast, pariah
Nederlands: verstoteling, verschoppeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|