verdunningsmiddel [boodskap #130484] |
Wed, 25 March 2020 12:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdunningsmiddel
Afbreking: ver•dun•nings•mid•del
Samestelling: verdunning + -s- + middel
Selfstandige naamwoord: verdunningsmiddel
Meervoud: verdunningsmiddelse
Verkleinwoord: verdunningsmiddeltjie
Meervoud van verkleining: verdunningsmiddeltjies
Betekenis:
• Middel om 'n mengsel dunner te maak. Stof om die konsentrasie van 'n suiwerder stof te verlaag.
Gebruik:
• Inositol word gebruik as 'n verdunningsmiddel vir dwelms soos kokaïen, metamfetamien en heroïen, as gevolg van sy oplosbaarheid, poeieragtige tekstuur, en laer soetheid in vergelyking met die meer algemene suikers.
Sinoniem:
• verdunner
Vertaling:
Engels: diluent
Nederlands: verdunningsmiddel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|