poligamie [boodskap #130483] |
Wed, 25 March 2020 12:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poligamie
Afbreking: po•li•ga•mie
Selfstandige naamwoord: poligamie
Meervoud: –
Betekenis:
• Huwelik van 'n man met meer as een vrou terselfdertyd.
Gebruik:
• Hoewel poligamie in sommige Afrika- en Islamitiese lande wettig is, is dit in meeste westerse lande teen die wet.
Sinoniem:
• veelwywery
Antoniem:
• monogamie (huwelik met een huweliksmaat)
• poliandrie (vrou met meer as een man)
Verwant:
• poligamies (b.nw.)
• poligamis
Vertaling:
Engels: polygamy, polygyny, plural marriage
Nederlands: polygynie, veelwijverij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|