| veelwywery [boodskap #130482] |
Wo., 25 Maart 2020 12:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24247 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veelwywery
Afbreking: veel•wy•we•ry
Selfstandige naamwoord: veelwywery
Meervoud: veelwywerye
Betekenis:
• Huwelik van 'n man met meer as een vrou terselfdertyd.
Gebruik:
• Die oudste voorbeeld van veelwywery is in die Ou Testament, waar daar in I Konings 11 : 1 – 4 na Salomo se baie vroue verwys word.
Sinoniem:
• poligamie
Antoniem:
• monogamie (huwelik met een huweliksmaat)
• poliandrie (vrou met meer as een man)
Vertaling:
Engels: plural marriage, polygamy, polygyny
Nederlands: veelwijverij, polygynie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|