Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuinbou
tuinbou [boodskap #130479] Wed, 25 March 2020 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tuinbou
Afbreking: tuin•bou
Samestelling: tuin + bou


Selfstandige naamwoord: tuinbou
Meervoud:

Betekenis:
• Die bewerking en bestuur van tuine. 'n Besondere vorm van landbou wat hom op die intensiewe teling van groente, blomme, plante, bome, bolle of sade toespits.

Gebruik:
• Die maak van kompos om die grond te verryk en die grondtekstuur gesond te hou, is 'n belangrike komponent van organiese tuinbou.

Afgelei:
• tuinboukunde
• tuinboukundige
• tuinbouprodukte
• tuinbouskool

Vertaling:
Engels: horticulture
Nederlands: tuinbouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: totalisator
Volgende onderwerp: ultramodern
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:52:13 UTC 2025