trem [boodskap #130473] |
Tue, 24 March 2020 17:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trem
Afbreking: trem
Selfstandige naamwoord: trem
Meervoud: tremme, trems
Betekenis:
• 'n Tipe trein wat vir openbare vervoer in 'n stad gebruik word.
Gebruik:
• Gewoonlik ry 'n trem op spesiale spore wat op die openbare pad lê, sodat die trem tussen die ander verkeer beweeg.
Afgelei:
• trembaan
• trembestuurder
• trembus
• tremdiens
• tremgeld
• tremhalte
Vertaling:
Engels: tram
Nederlands: tram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|