Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalverskynsel
taalverskynsel [boodskap #130464] Di, 24 Maart 2020 14:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalverskynsel
Afbreking: taal•ver•skyn•sel
Samestelling: taal + verskynsel


Selfstandige naamwoord: taalverskynsel
Meervoud: taalverskynsels
Verkleinwoord: taalverskynseltjie
Meervoud van verkleining: taalverskynseltjies

Betekenis:
• Eienaardigheid wat kenmerkend is vir 'n bepaalde taal.

Gebruik:
Taalverskynsels sluit in: klanknabootsing, woordoortolligheid (pleonasme), toutologie (stapelvorm), verouderde vorme, nuutskeppings (neologismes), volksetimologie, kontaminasie (versmeltingsvorme), analogie en leenwoorde.

Vertaling:
Engels: language phenomenon
Nederlands: taalverschijnsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strobofoto
Volgende onderwerp: gif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 00:29:44 MGT 2024