stratosfeer [boodskap #130462] |
Ma, 23 Maart 2020 19:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stratosfeer
Afbreking: stra•tos•feer
Selfstandige naamwoord: stratosfeer
Meervoud: –
Betekenis:
• Die laag in die aarde se atmosfeer (of dampkring) tussen die troposfeer en die mesosfeer. Dis die luglaag waar temperatuur nie meer met hoogte verander nie.
Gebruik:
• By die ewenaar begin die stratosfeer op ongeveer 17km bo die aardoppervlak (seevlak) en by die pole op ongeveer 10km.
Vertaling:
Engels: stratosphere
Nederlands: stratosfeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|