stophorlosie [boodskap #130461] |
Ma, 23 Maart 2020 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stophorlosie
Afbreking: stop•hor•lo•sie
Samestelling: stop + horlosie
Selfstandige naamwoord: stophorlosie
Meervoud: stophorlosies
Verkleinwoord: stophorlosietjie
Meervoud van verkleining: stophorlosietjies
Betekenis:
• Die soort horlosie wat gebruik word om tye te meet, soos by 'n atletiekbyeenkoms.
Gebruik:
• Sommige digitale horlosies kan ook as ’n alarm en stophorlosie gebruik word.
Vertaling:
Engels: stopwatch
Nederlands: stopwatch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|