Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sitkierie
sitkierie [boodskap #130452] Ma, 23 Maart 2020 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sitkierie
Afbreking: sit•kie•rie
Samestelling: sit + kierie


Selfstandige naamwoord: sitkierie
Meervoud: sitkieries
Verkleinwoord: sitkierietjie
Meervoud van verkleining: sitkierietjies

Betekenis:
• ‘n Kierie met 'n oopvoubare sitplek; sitstok.

Gebruik:
• Al­mal het op die dag hul eie stoe­le saam­ge­bring – al­mal be­hal­we oom A­pie, wat al­tyd een­kant ge­staan het, skuins teen 'n sit­kie­rie ge­stut.

Vertaling:
Engels: shooting‐stick
Nederlands: zitwandelstok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seismograaf
Volgende onderwerp: smokkelhandel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 00:33:52 MGT 2024