sielkunde [boodskap #130450] |
Mon, 23 March 2020 17:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sielkunde
Afbreking: siel•kun•de
Samestelling: siel + kunde
Selfstandige naamwoord: sielkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van 'n mens se gedrag en gedagtes.
Gebruik:
• Die sielkunde word beskou word as 'n wetenskap waarvan Sigmund Freud die stigter was, maar 'n mens kan dit verder terug in die geskiedenis vind in die debatte tussen filosowe soos John Locke en Immanuel Kant.
Sinoniem:
• psigologie
Verwant:
• sielkundig
• sielkundige
Vertaling:
Engels: psychology
Nederlands: zielkunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|