regsgeding [boodskap #130447] |
Sun, 22 March 2020 18:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regsgeding
Afbreking: regs•ge•ding
Selfstandige naamwoord: regsgeding
Meervoud: regsgedinge
Betekenis:
• 'n Saak wat in 'n hof betwis word.
Gebruik:
• 'n Amerikaanse kind het met 'n regsgeding teen sy ouers ingestel nadat hulle hom 'n welverdiende drag slae gegee het.
Sinoniem:
• hofsaak
• hofgeding
• hofproses
• regsaak
Vertaling:
Engels: lawsuit
Nederlands: rechtsgeding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|