Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » radiogram
radiogram [boodskap #130446] Sun, 22 March 2020 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
radiogram
Afbreking: ra•di•o•gram
Samestelling: radio + gram


Selfstandige naamwoord: radiogram
Meervoud: radiogramme

Betekenis:
• 'n Telegram wat per radio gestuur word.
• Outydse meubelstuk wat 'n grammofoon/platespeler en 'n radio bevat; radiogrammofoon.

Gebruik:
• Met die koms van die radiogram was dit nie meer nodig om telegraaflyne te span nie.
• My oupa het ons vertel hoe hulle plate op 'n radiogram gespeel net.

Vertaling:
Engels: radiogram
Nederlands: radiogram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: porto
Volgende onderwerp: regsgeding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 10:51:53 UTC 2025