mobilisasie [boodskap #130436] |
Sun, 22 March 2020 08:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mobilisasie
Afbreking: mo•bi•li•sa•sie
Selfstandige naamwoord: mobilisasie
Meervoud: mobilisasies
Verkleinwoord: mobilisasietjie
Meervoud van verkleining: mobilisasietjies
Betekenis:
• In beweging bring, soos die gereedmaak van troepe, ens. vir oorlogsdiens.
Gebruik:
• Landbouers se vinnige mobilisasie en optrede om 'n produsent en sy vrou tot hulp te snel het gelei tot die inhegtenisneming van aanvallers.
Afgelei:
• massa-mobilisasie
• mobilisasieplan
Verwant:
• mobiliseer
Vertaling:
Engels: mobilization
Nederlands: mobilisatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|