Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mikrometer
mikrometer [boodskap #130435] Sun, 22 March 2020 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mikrometers
Mikrometers
mikrometer
Afbreking: mi•kro•me•ter
Samestelling: mikro + meter


Selfstandige naamwoord: mikrometer
Meervoud: mikrometers
Verkleinwoord: mikrometertjie
Meervoud van verkleining: mikrometertjies

Betekenis:
• 'n Miljoenste van 'n meter wat met die simbool µm voorgestel word.
• 'n Instrument waarmee baie klein afstande gemeet word.

Gebruik:
• Die mikrometer het die term "mikron" vervang en is 0,000001 meter of 1x10-6 meter lank.
• Die metaal se dikte kan met 'n mikrometer gemeet word.

Vertaling:
Engels: micrometer
Nederlands: micrometer, schroefmaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mikroskoop
Volgende onderwerp: mobilisasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 10:57:52 UTC 2025