| mikroskoop [boodskap #130434] |
So., 22 Maart 2020 08:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Wetenskaplike wat 'n mikroskoop gebruik.
mikroskoop
Afbreking: mi•kro•skoop
Uitspraak: /ˌmi.krʊə̯ˈskʊə̯p/
Selfstandige naamwoord: mikroskoop
Meervoud: mikroskope
Verkleinwoord: mikroskopie
Meervoud van verkleining: mikroskopies
Betekenis:
• Die instrument waarmee baie klein voorwerpe vergroot word.
Gebruik:
• Meeste meersellige organismes kan sonder 'n mikroskoop waargeneem word.
Afgelei:
• elektronmikroskoop
• ligmikroskoop
• mikroskoopskyfie
Verwant:
• mikroskopies
Vertaling:
Engels: microscope
Nederlands: microscoop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|