meent [boodskap #130433] |
Sun, 22 March 2020 08:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meent
Afbreking: meent
Selfstandige naamwoord: meent
Meervoud: meente
Verkleinwoord: meentjie
Meervoud van verkleining: meentjies
Betekenis:
• Grond vir gemeenskaplike gebruik.
Gebruik:
• Vee wat op die meent gevind word sonder enige merke, mag deur die Munisipaliteit geskut word en skutgelde sal by opeising gehef word.
Afgelei:
• dorpsmeent
• meenthuis
Vertaling:
Engels: commonage
Nederlands: meent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|