manifes [boodskap #130432] |
Sun, 22 March 2020 08:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
manifes
Afbreking: ma•ni•fes
Selfstandige naamwoord: manifes
Meervoud: manifeste
Verkleinwoord: manifesie
Meervoud van verkleining: manifesies
Betekenis:
• 'n Verklaring deur 'n staatshoof, regering, leier of politieke party.
Gebruik:
• Die Kommunistiese Manifes, wat oorspronklik met die titel Manifes van die Kommunistiese Party uitgegee is, is 'n kort publikasie wat in 1848 deur die politieke teoretici Karl Marx en Friedrich Engels geskryf is.
Sinoniem:
• handves
Afgelei:
• vryheidsmanifes
Vertaling:
Engels: manfest, manfesto
Nederlands: manfest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|