allooi [boodskap #130430] |
Sun, 22 March 2020 06:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
allooi
Afbreking: al•looi
Selfstandige naamwoord: allooi
Meervoud: allooie
Verkleinwoord: allooitjie
Meervoud van verkleining: allooitjies
Betekenis:
• 'n Mengsel wat 'n metaal of metale bevat, en waarvan die resulterende materiaal metaaleienskappe het.
Gebruik:
• Brons is 'n allooi van koper met tin en ander metale.
Sinoniem:
• legering
• leëring
• metaalmengsel
Vertaling:
Engels: alloy
Nederlands: alliage, allooi, legering, metaalmengsel
Nota:
• Leenwoord van Frans.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|