Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » legering
legering [boodskap #130429] Sun, 22 March 2020 06:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Staal is 'n legering van yster en koolstof.
Staal is 'n legering van yster en koolstof.
legering
Afbreking: le•ge•ring


Selfstandige naamwoord: legering
Meervoud: legerings
Verkleinwoord: legerinkie
Meervoud van verkleining: legerinkies

Betekenis:
• 'n Mengsel wat 'n metaal of metale bevat, en waarvan die resulterende materiaal metaaleienskappe het.

Gebruik:
• Brons is 'n legering van koper met tin en ander metale.

Sinoniem:
• allooi
• leëring
• metaalmengsel

Vertaling:
Engels: alloy
Nederlands: legering, alliage, metaalmengsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lasbrief
Volgende onderwerp: allooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 11:21:01 UTC 2025