| kworum [boodskap #130427] |
Sa., 21 Maart 2020 20:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kworum
Afbreking: kwo•rum
Selfstandige naamwoord: kworum
Meervoud: kworums
Betekenis:
• Die minimum aantal stemhebbende lede nodig vir 'n wettige besluit.
Gebruik:
• Alle besluite wat in die afwesigheid van 'n kworum geneem word is ongeldig.
Vertaling:
Engels: quorum
Nederlands: quorum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|