kwinkslag [boodskap #130426] |
Sat, 21 March 2020 20:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwinkslag
Afbreking: kwink•slag
Selfstandige naamwoord: kwinkslag
Meervoud: kwinkslae
Verkleinwoord: kwinkslaggie
Meervoud van verkleining: kwinkslaggies
Betekenis:
• 'n Kort, kernagtige, grappige opmerking of gesegde.
Gebruik:
• Hy was meester van die vinnige kwinkslag en ook altyd gereed met 'n rits vermaaklike staaltjies uit sy kleurvolle lewe.
Afgelei:
• kwinkslaer
Vertaling:
Engels: pun, joke, quip, gag, witticism, witty remark
Nederlands: kwinkslag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|