amputasie [boodskap #130423] |
Sat, 21 March 2020 19:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amputasie
Afbreking: am•pu•ta•sie
Selfstandige naamwoord: amputasie
Meervoud: amputasies
Betekenis:
• Die sjirurgiese afsetting van 'n liggaamsdeel.
Gebruik:
• Amputasie is meestal vir die geamputeerde 'n ernstige trauma, nie net liggaamlik nie, maar ook geestelik.
Verwant:
• amputeer
Vertaling:
Engels: amputation
Nederlands: amputatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|