kodisil [boodskap #130422] |
Sat, 21 March 2020 18:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kodisil
Afbreking: ko•di•sil
Selfstandige naamwoord: kodisil
Meervoud: kodisille
Verkleinwoord: kodisilletjie
Meervoud van verkleining: kodisilletjies
Betekenis:
• 'n Bylae tot 'n testament, gebruik om 'n bestaande testament aan te vul of te wysig.
Gebruik:
• Die kodisil moet aan dieselfde vereistes voldoen as 'n geldige testament.
Vertaling:
Engels: codicil
Nederlands: codicil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|