knaagdier [boodskap #130420] |
Sat, 21 March 2020 17:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knaagdier
Afbreking: knaag•dier
Samestelling: knaag + dier
Selfstandige naamwoord: knaagdier
Meervoud: knaagdiere
Verkleinwoord: knaagdiertjie
Meervoud van verkleining: knaagdiertjies
Betekenis:
• 'n Dier van die orde Rodentia, gekenmerk deur twee skerp voortande aan elke kakebeen.
Gebruik:
• Voorbeelde van bekende knaagdiere is muise, rotte, eekhorings, marmotte, hamsters en nagmuise.
Vertaling:
Engels: gnawer, rodent
Nederlands: knaagdier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|