Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klassering
klassering [boodskap #130418] Sat, 21 March 2020 17:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klassering
Afbreking: klas•se•ring


Selfstandige naamwoord: klassering
Meervoud: klasserings
Verkleinwoord: klasserinkie
Meervoud van verkleining: klasserinkies

Betekenis:
• Die rangskikking volgens soorte, grade, ens.

Gebruik:
• Die draer van die deel trui het die hoogste klassering in die Tour de France.

Vertaling:
Engels: classification, ranking
Nederlands: klassering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reier
Volgende onderwerp: klopjag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 10:46:16 UTC 2025