| reier [boodskap #130417] |
Sa., 21 Maart 2020 17:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Reier.
reier
Afbreking: rei•er
Uitspraak: /ˈrəi̯ər/
Selfstandige naamwoord: reier
Meervoud: reiers
Verkleinwoord: reiertjie
Meervoud van verkleining: reiertjies
Betekenis:
• 'n Moerasvoël van die familie Ardeidae met lang pote, snawels en nekke.
Gebruik:
• Ons het 'n reier by die dam gesien.
Afgelei:
• reierneste
• reiersoorte
Homofoon:
• ryer (iemand wat ry)
Vertaling:
Engels: heron
Nederlands: reiger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|