kelderwoning [boodskap #130411] |
Sat, 21 March 2020 15:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kelderwoning
Afbreking: kel•der•wo•ning
Samestelling: kelder + woning
Selfstandige naamwoord: kelderwoning
Meervoud: kelderwonings
Verkleinwoord: kelderwoninkie
Meervoud van verkleining: kelderwoninkies
Betekenis:
• 'n Woning wat onderkant die grondvlak is.
Gebruik:
• Hulle bly in 'n kelderwoning.
Vertaling:
Engels: basement flat, basement appartment
Nederlands: kelderwoning
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|