Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fladder
fladder [boodskap #130409] Sat, 21 March 2020 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fladder
Afbreking: flad•der


Werkwoord: fladder
Verlede tyd: het gefladder

Betekenis:
• Vlieg deur die vlerke heen en weer klap, sonder om veel vordering te maak.

Gebruik:
• Die skoenlapper fladder om 'n blom.

Afgelei:
• fladdering

Vertaling:
Engels: to flutter
Nederlands: fladderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kateter
Volgende onderwerp: geteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 10:57:14 UTC 2025