Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kateter
kateter [boodskap #130408] Sat, 21 March 2020 11:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kateter
Afbreking: ka•te•ter


Selfstandige naamwoord: kateter
Meervoud: kateters
Verkleinwoord: katetertjie
Meervoud van verkleining: katetertjies

Betekenis:
• 'n Buisie wat tydelik in 'n liggaamsholte aangebring word om liggaamsvog (soos urine) op te vang of medisyne toe te dien.

Gebruik:
• Sy kateter word môre verwyder.

Vertaling:
Engels: catheter
Nederlands: katheter

Nota:
• Moenie "kateter" met "kateder" ('n praatstoel) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kateder
Volgende onderwerp: fladder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 10:46:07 UTC 2025