Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kariljon
kariljon [boodskap #130405] Sat, 21 March 2020 10:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kariljon.
'n Kariljon.
kariljon
Afbreking: ka•ril•jon


Selfstandige naamwoord: kariljon
Meervoud: kariljons
Verkleinwoord: kariljontjie
Meervoud van verkleining: kariljontjies

Betekenis:
• 'n Klokkespel met verskillende tone.

Gebruik:
• Totiusdal se kerkgebou is die enigste in Pretoria met 'n kariljon wat op bepaalde tye Psalm-melodieë speel.

Sinoniem:
• beiaard
• klokkespel

Afgelei:
• kariljoneur

Vertaling:
Engels: carillon
Nederlands: carillon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kabouter
Volgende onderwerp: kartografie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 10:47:43 UTC 2025