kabouter [boodskap #130404] |
Sat, 21 March 2020 10:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kabouter
Afbreking: ka•bou•ter
Selfstandige naamwoord: kabouter
Meervoud: kabouters
Verkleinwoord: kaboutertjie
Meervoud van verkleining: kaboutertjies
Betekenis:
• 'n Klein grondmannetjie.
Gebruik:
• Die stoute kabouter het my koekie gegaps.
Hiponiem:
• boskabouter
• tuinkabouter
Afgelei:
• kabouteragtig
• kaboutermannetjie
• kaboutermus
Vertaling:
Engels: brownie, gnome
Nederlands: kabouter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|