Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huwelikskontrak
huwelikskontrak [boodskap #130402] Sat, 21 March 2020 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huwelikskontrak
Afbreking: hu•we•liks•kon•trak
Samestelling: huwelik + -s- + kontrak


Selfstandige naamwoord: huwelikskontrak
Meervoud: huwelikskontrakte

Betekenis:
• 'n Ooreenkoms waarin die stoflike sake van 'n huwelik gereël word.

Gebruik:
• Wanneer die huwelik gesluit word sonder 'n huwelikskontrak, is die gades outomaties getroud binne gemeenskap van goed.

Vertaling:
Engels: marriage contract
Nederlands: huwelijkscontract

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: humus
Volgende onderwerp: insolvent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 11:32:34 UTC 2025