humus [boodskap #130401] |
Sat, 21 March 2020 10:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
humus
Afbreking: hu•mus
Selfstandige naamwoord: humus
Meervoud: –
Betekenis:
• Grond wat grotendeels uit verrotte plantreste (en tot 'n mindere mate dierreste) bestaan.
Gebruik:
• Humus word gekenmerk aan 'n donker kleur en dit bestaan uit organiese stof wat weer om die beurt uit dooie plant- en diermateriaal bestaan wat deur mikro-organismes verwerk is.
Sinoniem:
• kompos
• plantreste
• teelaarde
Afgelei:
• humusarm
• humusgehalte
• humusgrond
• humushoudend
• humusinhoud
• humuslaag
• humusontbinding
• humusryk
• humussteenkool
• humusuitputting
• humusvorming
Vertaling:
Engels: humus, vegetable earth
Nederlands: humus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|