Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hanetreetjie
hanetreetjie [boodskap #130397] Sat, 21 March 2020 09:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hanetreetjie
Afbreking: ha•ne•tree•tjie
Samestelling: hane + treetjie


Selfstandige naamwoord: hanetreetjie
Meervoud: hanetreetjies

Betekenis:
• 'n Baie kort afstand.

Gebruik:
• Die Breedevallei is net 'n hanetreetjie buite Kaapstad en 'n maklike naweekbestemming vir Kapenaars.

Vertaling:
Engels: biscuit‐throw
Nederlands: hanentree

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: orals
Volgende onderwerp: Hansard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 11:09:55 UTC 2025