Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handves
handves [boodskap #130395] Sat, 21 March 2020 07:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
handves
Afbreking: handves


Selfstandige naamwoord: handves
Meervoud: handveste

Betekenis:
• 'n Dokument waarin regsbeginsels van 'n internasionale organisasie vasgelê is

Gebruik:
• Die tweede hoofstuk van die Grondwet, die Handves van Menseregte, bevat 'n lys van menseregte.

Vertaling:
Engels: charter, manifesto
Nederlands: handvest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gips
Volgende onderwerp: orals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 11:07:29 UTC 2025