geldverduistering [boodskap #130390] |
Fri, 20 March 2020 19:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geldverduistering
Afbreking: geld•ver•duis•te•ring
Samestelling: geld + verduistering
Selfstandige naamwoord: geldverduistering
Meervoud: –
Betekenis:
• Die steel van geld deur bedrog.
Gebruik:
• Hy is skuldig bevind aan geldverduistering en is hy tot vyf jaar gevangenisstraf gevonnis.
Vertaling:
Engels: malversation, peculation
Nederlands: geldverduistering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|