fuif [boodskap #130386] |
Fri, 20 March 2020 18:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fuif
Afbreking: fuif
Selfstandige naamwoord: fuif
Meervoud: fuiwe
Betekenis:
• 'n Jolige eet- en drinkparty.
Gebruik:
• Pasop vir die pierewaaiers wat so fuif.
Sinoniem:
• brasparty
• drinkparty
• partytjie
Vertaling:
Engels: celebration, spree
Nederlands: fuif
Werkwoord: fuif
Verlede tyd: het gefuif
Betekenis:
• Jolig eet en drink.
Gebruik:
• Jou gefuif gaan jou nog suur te staan kom.
Vertaling:
Engels: to carouse, feast, revel
Nederlands: fuiven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|