frankeer [boodskap #130385] |
Fri, 20 March 2020 17:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
frankeer
Afbreking: fran•keer
Werkwoord: frankeer
Verlede tyd: het gefrankeer
Betekenis:
• Om 'n posstuk van 'n posseël of stempel te voorsien om aan te dui dat die afsender die posgeld (porto) betaal het.
Gebruik:
• Posstukke wat ongefrankeer of onvoldoende gefrankeer gepos word sal aan die afsender teruggestuur word.
Afgelei:
• frankeerkoste
• frankeermasjien
• frankeerseël
• frankeerstempel
• frankering
Vertaling:
Engels: to frank, stamp, prepay
Nederlands: frankeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|