basil [boodskap #130382] |
Fri, 20 March 2020 14:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
basil
Afbreking: ba•sil
Selfstandige naamwoord: basil
Meervoud: basille
Betekenis:
• 'n Groep staafvormige bakterieë waartoe onder meer die verwekkers van tifus en miltvuur behoort.
Gebruik:
• Basille kan hulself tot ovaalvormige endospore reduseer en kan jare in hierdie slapende toestand bly.
Vertaling:
Engels: bacillus
Latyn: bacillus
Nederlands: bacillus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|