Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » faux pas
faux pas [boodskap #130377] Thu, 19 March 2020 19:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
faux pas
Afbreking: faux pas


Selfstandige naamwoord: faux pas
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Groot flater wat begaan is, gewoonlik deur 'n buitestaander wat nie met die heersende sosiale reëls of etiket bekend is nie.

Gebruik:
• Hoe groter die kulturele verskille, hoe groter is die kans op 'n faux pas.

Vertaling:
Engels: faux pas
Nederlands: faux pas

Nota:
• Die term kom van Frans en beteken letterlik 'misstap'.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flora
Volgende onderwerp: flikflooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 11:23:09 UTC 2025