flora [boodskap #130376] |
Thu, 19 March 2020 19:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
flora
Afbreking: flo•ra
Selfstandige naamwoord: flora
Meervoud: –
Betekenis:
• Die plante wat eie is aan 'n bepaalde streek of tydperk.
Gebruik:
• Die versteuring van die biotoop en gevolglike skade aan die fauna of flora en hulle onderskeie habitat moet te alle koste voorkom word.
Antoniem:
• fauna
Vertaling:
Engels: flora
Nederlands: flora
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|