eskadrielje [boodskap #130369] |
Wed, 18 March 2020 20:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eskadrielje
Afbreking: es•ka•driel•je
Selfstandige naamwoord: eskadrielje
Meervoud: eskadrieljes
Betekenis:
• 'n Paar vliegtuie (ten minste drie, gewoonlik vyf) in groepsverband onder een aanvoerder.
Gebruik:
• Koos de Wet is in 1943 na die Rhodesiese Lugmag se bekende Eskadrielje 237 oorgeplaas.
Vertaling:
Engels: air‐squadron, squadron
Nederlands: escadrille
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|