Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dumping
dumping [boodskap #130368] Wed, 18 March 2020 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dumping
Afbreking: dum•ping


Selfstandige naamwoord: dumping
Meervoud:

Betekenis:
• Die verkoop van goedere in die buiteland teen 'n laer prys as waarvoor dit tuis verkoop word, soms selfs onder kosprys.

Gebruik:
Dumping vind plaas wanneer 'n land se besighede die verkoopprys van hul uitvoere verlaag om onbillike markaandeel te bekom.

Afgelei:
• dumpingsmaatreël
• dumpingsmetode
• dumpingstelsel

Vertaling:
Engels: dumping
Nederlands: dumping

Nota:
• Die woord is van Engels af oorgeneem en word slegs in 'n ekonomiese konteks gebruik. Radio-aktiewe afval word gestort, terwyl ekonomiese goedere gedump word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skedelleer
Volgende onderwerp: eskadrielje
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 00:09:41 UTC 2025