drifsel [boodskap #130365] |
Wed, 18 March 2020 19:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
drifsel
Afbreking: drif•sel
Selfstandige naamwoord: drifsel
Meervoud: drifsels
Betekenis:
• Los goed wat op water dryf.
Gebruik:
• Siwwe moes by die uitlate van die kanale aangebring word om die drifsel en paddas uit te hou.
Sinoniem:
• opdrifsel
Vertaling:
Engels: flotsam
Nederlands: drijfhout
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|