Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dou
dou [boodskap #130364] Wed, 18 March 2020 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Dou op gras.
Dou op gras.
dou
Afbreking: dou


Selfstandige naamwoord: dou
Meervoud:

Betekenis:
• Druppels water op die grond, gevorm deur kondensasie van vogtige lug was afkoel.

Gebruik:
• Die grasveld was bedek met dou.

Spreekwoord:
• Voor dag en dou. [Baie vroeg.]

Afgelei:
• doupunt
• jakkalsdou

Vertaling:
Engels: dew
Nederlands: dauw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doupunt
Volgende onderwerp: drifsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 00:36:09 UTC 2025