soölogie [boodskap #130361] |
Wed, 18 March 2020 16:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soölogie
Afbreking: soö•lo•gie
Selfstandige naamwoord: soölogie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van diere. Wetenskap wat lewende diere bestudeer.
Gebruik:
• Soölogie is 'n onderdeel van biologie.
Sinoniem:
• dierkunde
Afgelei:
• soöloog
• soölogies
Vertaling:
Engels: zoology
Nederlands: zoölogie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|