dierkunde [boodskap #130360] |
Wed, 18 March 2020 16:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dierkunde
Afbreking: dier•kun•de
Samestelling: dier + kunde
Selfstandige naamwoord: dierkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van diere. Wetenskap wat lewende diere bestudeer.
Gebruik:
• Dierkunde is 'n onderdeel van biologie.
Sinoniem:
• soölogie
Afgelei:
• dierkundig
• dierkundige
Vertaling:
Engels: zoology
Nederlands: dierkunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|