diagnose [boodskap #130359] |
Wed, 18 March 2020 16:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diagnose
Afbreking: di•ag•no•se
Selfstandige naamwoord: diagnose
Meervoud: diagnoses
Betekenis:
• 'n Geneesheer se bevinding nadat hy 'n pasiënt ondersoek het.
Gebruik:
• Uitbranding (oorwerk) is ingevolge die internasionale klassifikasie van siektes nou 'n amptelike mediese diagnose.
Afgelei:
• diagnoseer
• diagnosering
Vertaling:
Engels: diagnosis
Nederlands: diagnose
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|